Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 36

Paarlees ’n gedig saam met ’n maat.

Оглавление

Julle het die module met ’n fabel begin. Lees nou die gedig “Fabel” van D.J. Opperman op bladsy 81 in die Piekfyn Afrikaans Leesboek en kyk hoe die digter die woord “fabel” in sy gedig gebruik. Paarlees die gedig saam met ’n maat en let veral op na die ritme van die gedig. Beantwoord die vrae in jou werkboek.

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх