Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 19

Toneel 1

Оглавление

3. Watter soort kameraskote is in raampie 1 en 2 gebruik? Probeer uit die illustrasie aflei watter skoot gebruik is.

4. Elke skoot het ’n bepaalde funksie. Watter tipe atmosfeer of boodskap dink jy wil die regisseur met die kameraskote skep of oordra in . . .

a. raampie 1?

b. raampie 2?

c. raampie 3?

5. Kies die korrekte antwoord: In raampie 3 fokus die kamera oor die skouer van ’n persoon. Hierdie skoot is dus ’n (perspektiefskoot/skouerskoot/nabyskoot).

6. Wat sal die funksie van die tipe skoot in vraag 5 wees?


Bestudeer die volgende voorbeeld van ’n televisie-draaiboekteks.

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх