Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 7

Hervertel die storie aan ’n maat

Оглавление

Julle het nou twee keer na die verhaal geluister. Kan jy die inhoud in die regte volgorde oorvertel? Vertel die storie aan ’n maat. Jou maat moet mooi luister en jou reghelp waar nodig. Dan is dit weer jou maat se beurt om oor te vertel. Let veral op:

 Die karakters en die volgorde waarin hulle praat moet reg wees.

 Die volgorde van gebeure moet ook reg wees.


Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх