Читать книгу Spreuke van C.J. Langenhoven - C.J. Langenhoven - Страница 11
ОглавлениеHoe meer tevrede ’n man met my is,
hoe meer tevrede is ek met hom.
En hoe gouer is ons al twee ontevrede.
•
Borgskap is ’n kind van vriendskap,
maar hy vermoor graag sy ouer.