Читать книгу Spreuke van C.J. Langenhoven - C.J. Langenhoven - Страница 17

Оглавление

Maak jou vriendelikheid goedkoop

en hou jou vriendskap duur.

Afwesigheid is die vyand van liefde

en die vriend van vriendskap.

Moenie jou vriend vergeet nie;

dit sal hom seermaak.

Maak jou vyand daarmee seer.

Spreuke van C.J. Langenhoven

Подняться наверх