Читать книгу Spreuke van C.J. Langenhoven - C.J. Langenhoven - Страница 5
На сайте Литреса книга снята с продажи.
ОглавлениеDie gedienstige engel
het gekom in ’n huis waar daar liefde was
en met ’n glimlag omgedraai en gesê:
My diens is hier oorbodig.
•
Alle godsdiens is liefde
en die meeste liefde is afgodsdiens.