Читать книгу Spreuke van C.J. Langenhoven - C.J. Langenhoven - Страница 7
ОглавлениеDis makliker om die gemeente lief te hê
as jou buurman
en die hele menslike geslag
as jou vrou se familie.
•
As twee vriende eenmaal getwis het,
kan hulle vrede maak,
maar die vorige vriendskap
kry hulle nooit weer terug nie.
Buiten wanneer hulle met mekaar getroud is.