Читать книгу Spreuke van C.J. Langenhoven - C.J. Langenhoven - Страница 9
ОглавлениеJy sê “ja” waar jy moes “nee” gesê het
omdat jy die ander nie wil aanstoot gee nie.
Maar reken hoe het hy
jou aanstoot gegee met sy versoek!
•
Aan ’n nuwe wa kan jy sien
of dit ’n goeie skilder was,
aan ’n oue of dit ’n goeie wamaker was.