Читать книгу Takelwerk - Daniel Hugo - Страница 10
Kwatryn
Оглавлениеgelok deur die glinster in my oog
kom draai ’n muggie voor my gesig:
’n dwalende klein gedagte wat
die oase soek van ’n gedig
gelok deur die glinster in my oog
kom draai ’n muggie voor my gesig:
’n dwalende klein gedagte wat
die oase soek van ’n gedig