Читать книгу Takelwerk - Daniel Hugo - Страница 16
Om te gis
Оглавлениеdie appel was glo ’n sfeer van kennis
maar die paradyspaar het hul misgis –
diepdrinker Noag het ons geleer:
slegs die wyn weet, want dit het klaar gegis
die appel was glo ’n sfeer van kennis
maar die paradyspaar het hul misgis –
diepdrinker Noag het ons geleer:
slegs die wyn weet, want dit het klaar gegis