Читать книгу Takelwerk - Daniel Hugo - Страница 8
Digter
Оглавлениеsy gevurkte tong gee die toon aan:
alles wat hy lispel en sis is dubbel-
sinnig en elke kronkeling word
onderskryf deur die geratel van skubbe
sy gevurkte tong gee die toon aan:
alles wat hy lispel en sis is dubbel-
sinnig en elke kronkeling word
onderskryf deur die geratel van skubbe