Читать книгу Takelwerk - Daniel Hugo - Страница 21
Die rymwoord pyn
Оглавлениеsy kwaste staan in terpentyn
sy organe week in wyn
met sy inspirasie aan die kwyn
word bestaan vir hom venyn
al sy sinne rou geskryn
drink hy die terpentyn
sy kwaste staan in terpentyn
sy organe week in wyn
met sy inspirasie aan die kwyn
word bestaan vir hom venyn
al sy sinne rou geskryn
drink hy die terpentyn