Читать книгу Takelwerk - Daniel Hugo - Страница 20
Psigopaat
Оглавлениеelke dag drink hy ’n hand vol pille:
so hou hy die kamer in sy kop
geslote waaruit gedempte gille
opklink – Bloubaard speel daar pop
elke dag drink hy ’n hand vol pille:
so hou hy die kamer in sy kop
geslote waaruit gedempte gille
opklink – Bloubaard speel daar pop