Жанры
Авторы
Контакты
О сайте
Книжные новинки
Популярные книги
Найти
Главная
Авторы
Irma Venter
Sirkus
Читать книгу Sirkus - Irma Venter - Страница 1
Оглавление
Предыдущая
Следующая
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
...
24
Оглавление
Купить и скачать книгу
Вернуться на страницу книги Sirkus
Оглавление
Страница 1
Страница 2
Страница 3
Страница 4
Страница 5
ADRIANA 1 Londen, April 2001 “Jy’s laat.” Ek skuif my handsak na my voete sodat Boris op die stoel langs my kan sit.
RANNA 1 Kaapstad, vandag “Dis ’n kleinerige huis, maar die kombuis is lekker groot. Die vrou wat die huis laat bou het, is mal oor bak.”
2 Johannesburg, vandag
ADRIANA 1 Johannesburg, vandag Ek leun by die kombuisdeur uit om seker te maak ek sien reg. “Van wanneer af is hier kraaie in die tuin?”
Ek skink vir my ’n tweede whiskey. Ignoreer die kelners wat verbaas na my kyk, Zenani wat boodskappe stuur dat ek kombuis toe moet kom.
2 Johannesburg, vandag Die metropolisiebakkie agter my draai links af. Die silwer BMW met sy twee insittendes skuif na die regterbaan en glip verby. Ek asem stadig uit.
3 Johannesburg, vandag Ek wil nie die oproep na Boris maak nie, maar ek kan nie langer uitstel nie. Ek is weg by Crow’s sonder om vir hom te sê wat aangaan.
Страница 13
ADRIANA 1 Johannesburg, vandag Dis spitstyd en die verkeer op pad lughawe toe is swaar. Volgelaaide vragmotors kruie in die twee linkerbane van die vierbaansnelweg en alles wat net effe vinniger beweeg, probeer dit verbysteek.
ADRIANA 1 Johannesburg, September 1986 “Eina!” Die vrou langs my krimp ineen toe Jonas “The Hammer” Gumede ’n derde hou teen die ken kry. Sy kop ruk eenkant toe, sy oë dof. Sy skud haar kop. “Brian Mitchell he ain’t.”
2 Johannesburg, Oktober 1987 “Jou gewrig moet vinniger wees.” Daisy staan hande in die sye. “Jy moet soos water wees. Dit moet één gladde beweging wees, grasieus en vloeibaar.”
RANNA 1 Pretoria, vandag “Ek sal ’n afspraak maak,” stry ek. Rek my treë om by Liesbet Fey by te hou. “Volgende week is goed.”
ADRIANA 1 Johannesburg, Junie 1988 “Addie, kom nou!” Sandra se stem sny skril deur die donker.
2 Johannesburg, Julie 1989 “Hier.” Die Hollander leun oor my en sit die teekoppie voor my neer. Hy gooi melk by, te veel suiker, roer met sy lang, maer vingers. “Drink. Jy sal beter voel.”
3 Johannesburg, Augustus 1989 Ek lê en luister na die voetstappe in die gang, stadig en versigtig om niemand te steur nie.
Страница 21
ADRIANA 1 Johannesburg, vandag Dis onnatuurlik stil in die riete. ’n Paar rooivinke klou kordaat aan die wuiwende groen stele. Hulle roer nie, kyk net stip na my.
RANNA 1 Pretoria, vandag Adriana antwoord nie haar foon nie. Ek kyk op my horlosie. Sy vlieg nog nie. Ek tik vinnig ’n boodskap om haar te vertel wat gebeur het en klim in die Hilux.
{buyButton}
Подняться наверх