Читать книгу Sirkus - Irma Venter - Страница 4
ОглавлениеHoofkarakters in dié roman, in alfabetiese volgorde:
Adriana de Klerk is die eienaar van die restaurant Crow’s Feet in Sandton, Johannesburg. Saam met haar vennoot, Zenani, bestuur sy ook verskeie skuilplekke vir vroue in nood.