Читать книгу Sondag op 'n voëlplaas - Johann Nell - Страница 4

Оглавление

Niemand sal slaap nie!

Niemand sal slaap nie!

Selfs jy, o, Prinses,

in jou koue kamer,

kyk na die sterre,

wat sidder van liefde en hoop.

Maar my geheim is in my weggesteek,

die naam waarvan niemand sal weet nie.

Nee! Nee!

– Kalaf se aria uit Puccini se Turandot

Sondag op 'n voëlplaas

Подняться наверх