Читать книгу Bientang - Jolyn Phillips - Страница 15
Оглавлениеek het my nageboorte in ’n pot gegooi
langs my bene loop my maanstonde weer
die oestervanger in my oë kyk vorentoe kyk
agtertoe kyk ek vlieg ek kom op vlerke
ek n!om al langs die loperbaai hy’t my ’n nuwe plek gewys