Читать книгу Bientang - Jolyn Phillips - Страница 4
Оглавлениеek staan op die plaat klipgatgrot en die sandberge agter my my voete is
plat my tone uitgesprei oor die skulpgruis wanneer die see terugtrek hoor
ek die ghoera die water is skoon en koud soos my
bloed ek staan voor my en kyk hoe die gety kwaad word