Читать книгу In gesprek met God - Milanie Vosloo - Страница 10
На сайте Литреса книга снята с продажи.
ОглавлениеLuister
As die geloofsheld Paulus gesê het
ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie,
hoe moet ék weet, Here?
Help my
met my gedagtes en my woorde,
my hande, voete, knieë,
maar veral, Here,
met my ore.