Читать книгу In gesprek met God - Milanie Vosloo - Страница 15
На сайте Литреса книга снята с продажи.
ОглавлениеTweegeveg
Vader, dankie dat U my nie wegvee
wanneer ek met U baklei nie, maar dat U stil-stil luister en my saggies help
om u volmaakte antwoord te hoor
(en soms selfs te verstaan).