Читать книгу In gesprek met God - Milanie Vosloo - Страница 8
ОглавлениеEk’s stom
Here, ek kan nie met U praat nie!
Woorde wil nie uit my seer vorm nie.
My gedagtes spring soos popcorn
in ’n mikro rond.
(Miskien wíl ek nie bid nie?)
O Gees, bid asseblief vir my.