Читать книгу Katalekte - Breyten Breytenbach - Страница 12
hier
Оглавлениеhier sit ons in die wagkamer
met blinkgepoetste skoene
’n opraakasem vlak in die keel
en agter daardie deur ’n suisende stilte
soos die sug van ’n duisend slakke
jy soek ook die versoogting
van die onomkeerbare