Читать книгу Versamelde poësie - D.J. Opperman - Страница 67
На сайте Литреса книга снята с продажи.
Nagstorm oor die see
ОглавлениеHet die onrustige see hom verwag,
die groot grys voël van die berge
sku uit die nag?
Sy silwerige vlerke het trillend verbree,
krysend sy nartjie-rooi snawel
gesteek in die see.
Toe styg hy op druppende vlerke en vlug
met hese gesang
na die berge terug.