Читать книгу Laat u Naam geheilig word - Esté Geldenhuys - Страница 3

Оглавление

Opgedra aan …

Elke honger wese wat soek na intimiteit met die allerhoogste, ewige en lewende God, Skepper van die heelal. Mag Hy wat die Woord Self is, Jesus Christus, Homself en ons Vader aan jou openbaar, veral deur dit wat toe nie in hierdie boek geskryf is nie. Mag Heilige Gees die na-prediker wees.

Laat u Naam geheilig word

Подняться наверх