Читать книгу Toe dit nog vroeg was - Mari Grobler - Страница 10

Skynbaar

Оглавление

Hy verhit klippies in vuur;

gooi dit in ’n skulp vol water

vir warm boegoetee.

Hy vul ’n dassie-skedel

met uitgebraaide walvisvet;

draai ’n pit met grysbokhare.

Hé! Hoe mooi is sy

in dié kers se lig.

Toe dit nog vroeg was

Подняться наверх