Читать книгу Toe dit nog vroeg was - Mari Grobler - Страница 11

waar

Оглавление

hy hou van haar

soos die tobie van klipmossel hou

hy ryg kabeljou-ore, kathaaitande

en beenkrale vir haar halssnoer in

hy skraap ’n witstompneus

raap sout

vryf sy palms in met boegoe

wil aan haar raak

Toe dit nog vroeg was

Подняться наверх