Читать книгу Toe dit nog vroeg was - Mari Grobler - Страница 6

Oer

Оглавление

Grotvloere hou vas

aan klip, been, skulp en as.

Vlermuise swiep soos onthou

uit rotsoorhange.

Dis vroeg

en die aarde is groot

met genoeg kos en tyd

om stories op die wind uit te laat loop.

Toe dit nog vroeg was

Подняться наверх