Читать книгу Toe dit nog vroeg was - Mari Grobler - Страница 7

mosselplek

Оглавление

waar baie visse meer word in die see

diere meer word in die veld

moet skepsels nog strandlangs

tussen lug en water

se sewe blou skakerings

wag om méns te raak

swaar om vis te vang

vir vleis te jag

as ’n man se twee bruin hande

sy enigste gereedskap is

Toe dit nog vroeg was

Подняться наверх