Читать книгу Kokkedoor - Errieda du Toit - Страница 27
ОглавлениеRiekies Huisamen: Ek geniet dit om kreatief te kook met temas soos ‘Opmaakkos’ (waarna my blog nou vernoem is), ‘Werp jou brood op die water’ of ‘Die twee visse en vyf brode in jou hand’. Eiervrug is heerlik net so heel in die oond gebak saam met hoender. Ek vul my lamsboud met songedroogde perskes en pruime.