Читать книгу Kokkedoor - Errieda du Toit - Страница 37
На сайте Литреса книга снята с продажи.
ОглавлениеSarel Loots: Gee die verhale van ons kos weer nuwe lewe om die tafel. Eet saam, gesels saam, ontdek weer mekaar as man en vrou, as ouers en kinders en as grootouers. Kos is wat ons na mekaar toe bring; boerekos is wat die hart sag maak.