Читать книгу Kokkedoor - Errieda du Toit - Страница 34
ОглавлениеMagda Johnstone: Sondae maak ek heel lamskenkels in muskadelsous en vir bykos pampoenrol in botterstroop. Ek glo nie aan geurmiddels uit pakkies nie en kook eerder met instink. Goeie raad wat ek onlangs gekry het, is om jou pot of pan met sout te vryf om te keer dat die kos vassit. By Poppie het ek geleer asyn hou die vlieë weg!