Читать книгу Kokkedoor - Errieda du Toit - Страница 30
ОглавлениеAletta Coetzee: Vryf die geure van vars pietersielie en roosmaryn tussen jou vingers – en ruik daaraan. Dis wat jy in jou kos wil vasvang. Ek sit my Sondag-skaapboud voor met mielietert en soetpampoen, en my sjokolade-koffiepoeding met tuisgemaakte vla. En onthou: Die lewe is te kort vir dieet, politiek en hartseer wees.