Читать книгу Ingrid Jonker Versamelde Werke - Ingrid Jonker - Страница 5
На сайте Литреса книга снята с продажи.
ОглавлениеWees jy die pad waarlangs ek weer
kaalvoet oor die dubbeldorings loop
na waar die varing en die varkblom groei
– die gousblom kranse oor die velde knoop