Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 68

Vergelyk twee gedigte met mekaar.

Оглавление

Verdeel in groepe. Vergelyk hierdie gedig met die ballade in Aktiwiteit 2 en gee aandag aan die volgende vrae:

 Watter ooreenkomste en verskille is daar in die bou van die twee gedigte?

 Watter ooreenkomste en verskille is daar in die inhoud van die gedigte?

 Elke groep moet terugvoering gee. Hoe verskil die groepe se antwoorde?

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх