Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 80

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Оглавление

 ’n volksverhaal lees

 leesbegripstrategieë toepas

 vrae oor taalstrukture en -konvensies beantwoord.

Jy het al in graad 6 volksverhale gelees. In hierdie aktiwiteit gaan jy ’n interessante volksverhaal lees van ’n keiser wat gedink het dat hy die slimste mens in die hele wêreld is . . . totdat Uilspieël gekom het . . .

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх