Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 87

Die doel van ’n teks

Оглавление

Dit is die rede waarom ’n teks geskryf word: is dit om te adverteer, om inligting te verskaf, om mense te oorreed of om mense nuuskierig te maak? Die doel van die teks bepaal die trant waarin ’n mens skryf, asook wat jou inhoud gaan wees.

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх