Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 88

Die trant van ’n teks

Оглавление

As jy skryf om te gesels, sal jy vrolik en informeel skryf. As jy skryf om vir mense inligting te gee, sal jy meer ernstig en formeel skryf.

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх