Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 103

Groepbespreking: Prelees gedigte.

Оглавление

 Lees die titels van die twee gedigte op die volgende twee bladsye. Hoe verskil hulle?

 Van watter van die twee onderwerpe weet jy die meeste? Hoekom?

 Kyk na die illustrasies by die gedigte. Wat vertel elke illustrasie van die inhoud van die gedig?

 Sou julle sê dat ’n gewigopteller net krag nodig het om ’n gewig van die grond te lig of is daar ander dinge soos tegniek wat ook ’n rol speel? Gesels daaroor.

 Watter soort oefening moet ’n gewigopteller doen?

 Hoe gaan ’n gewigopteller te werk wanneer hy ’n baie swaar gewig optel – buk hy net vooroor en tel dit op of is daar ’n spesifieke tegniek wat gevolg word? Bespreek dit.

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх