Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 109
Groepbespreking
ОглавлениеWatter woorde sê vir jou dat albei – die pa en die dogtertjie – rustig is?
Luister mooi na die klanke in die eerste strofe:
Het die woorde lang of kort klanke? Gee voorbeelde.
Watter atmosfeer/stemming word deur die klanke geskep, m.a.w. hoe voel jy terwyl jy na hierdie gedig luister?
“Genaak” beteken nader kom. Wie dink jy kom nader as die dogtertjie sê: “Nag, Pappie”?
Lees nou die gedig saam met jou onderwyser en beantwoord die vrae wat daarna gestel is.