Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 104

Luister na en lees ’n gedig.

Оглавление

Lees die eerste gedig deur en kyk of jy dit verstaan. Daarna gaan jy vrae beantwoord wat jou stap-vir-stap leer om die gedig te ontleed en dus beter te verstaan.

Dit is noodsaaklik dat jy weer na die voorlesing van die gedig moet luister. Hierdie keer moet jy jou verbeel jy is ’n baie sterk atleet wat met krag die gewig bokant jou kop lig en so die swaartepunt “verstel”.

Julle het mos al in natuurwetenskap van die swaartekrag van die aarde geleer. Let op hoe die digter die uitwerking van swaartekrag in die gedig uitbeeld.

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх