Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 105

Die gewigopteller

Оглавление

Ernst van Heerden

Vir J.

Die taai klou van die grond

vermenigvuldig elke pond,

die ruie vlegsel van die spier

is – triomfantelik! – ’n dier

wat met één kap blitssnel

die swaartepunt verstel.

(Uit: Groot Verseboek. Tafelberg. 2000)


Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх