Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 94

Skryf ’n toneel en voer dit op.

Оглавление

Mongmoennet kom van die planeet Skosju. Skryf nou ’n toneel oor gebeure wat op Skosju afgespeel het net vóór Mong na die aarde vertrek het of net ná Mong die oeslak gekry en na Skosju teruggeneem het. Onthou om op die volgende te let:

 Jy moet vooraf die karakters en die toneel beskryf.

 Let op hoe die toneel geskryf word: waar die karakters se name staan, en hoe die toneelaanwysings aangedui word.

 Die toneel moet ten minste 1 bladsy lank wees. Dit kan langer ook wees.

 Maak gebruik van die stappe van prosesskryf.

Elke groep kom bymekaar en lees mekaar se eenbedrywe. Besluit wie se toneel die interessantste is en rolspeel dit aan die klas.

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх