Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 99

Luisterbegrip

Оглавление

Bestudeer die onderstaande vrae voordat jou onderwyser die teks aan julle voorlees.

Let op na die volgende:

 Die luisterteks word een keer aan die klas voorgelees sodat jy ’n geheelbeeld van die inhoud kan kry. Jy mag geen aantekeninge maak nie.

 Daarna gaan die onderwyser die vrae saam met die klas deurlees. Die vrae gaan jou help om vas te stel wat belangrik is, sodat jy weet waarna jy moet oplet as die luisterteks vir ’n tweede maal voorgelees word. Jy mag nog steeds geen aantekeninge maak nie.

 Wanneer die onderwyser die luisterteks vir ’n tweede maal voorlees, mag jy aantekeninge op ’n aparte stuk papier maak.

 Hierna moet jy die vrae skriftelik beantwoord. Dit sal deur jou onderwyser geassesseer word.

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх