Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 108

Prelees

Оглавление

Wanneer jy die gedig ”Slaap” van D.F. Malherbe lees, moet jy probeer om vir jou die volgende prentjie te visualiseer:

 ’n Pappa sit met sy dogtertjie op sy skoot, terwyl sy stadig en baie rustig aan die slaap raak.

 Terwyl die pappa na haar kyk, vergelyk hy haar rustige aan-die-slaap-raak met sy eie dood en wens dat hy eendag so rustig kan sterf.

 Lees die gedig een maal hardop deur.

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх