Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 101

In hierdie aktiwiteit gaan jy

Оглавление

 gedigte lees en vergelyk

Net soos ’n volksverhaal en ’n onderhoud, het gedigte bepaalde kenmerke. Daar is verskillende soorte gedigte – elk met sy unieke styl. Jy het ook al geleer van rym en ritme wat ’n digter gebruik om sy boodskap of gevoel oor te dra.

Lees In ’n neutedop en kyk wat ’n digter nog kan gebruik om sy woorde vir ons in te kleur en ’n boodskap oor te dra.


Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх