Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 96

Verbeter jou leesspoed.

Оглавление

Julle moet deur middel van herhaalde lees julle leesspoed probeer verbeter. Maats werk saam. Elkeen kry ’n beurt om die gedig te lees, terwyl jou maat kyk hoe lank dit jou neem. Herhaal dit en kyk of jou leesspoed verbeter het. Ruil om en laat jou maat weer lees terwyl jy sy/haar leesspoed meet.

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх