Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 106

Woordverklarings

Оглавление

pond: Vandag praat ons nie meer van ponde as ons gewig of massa meet nie, maar wel van kilogram. Die gedig is egter in 1951 geskryf en toe is gewig in ponde en onse gemeet

ruie: baie ruig, dig, spier wat goed ontwikkel is

swaartepunt: As ’n mens ’n voorwerp neem, is sy swaartepunt ’n plek in die middel waar die gewig aan albei kante ewe swaar is.

triomfantelik: Wanneer jy dit regkry is dit ’n groot oorwinning, ’n groot triomf!

vermenigvuldig: vermeerder, om meer te maak, om die gewig swaarder te maak

verstel: om iets anders te maak, te verander

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх