Читать книгу 'n Luiperd in my bed - Annelize Slabbert - Страница 10
❧ Bier-en-uie-brood
ОглавлениеVINNIG en maklik en heerlik saam met braaivleis of sop.
Bestanddele
(Genoeg vir 4 tot 6 mense)
3 koppies meelblom
2 biere
1 ui, gesoteer
1 takkie roosmaryn
1 teelepel bakpoeier
40 ml olie
sout en peper
1 teelepel suiker
Metode
Voorverhit oond tot 180 °C.
Meng al die bestanddele, skep in ’n broodpannetjie en bak vir 45 minute.