Читать книгу Eerste gedigte - Antjie Krog - Страница 15

GESLOTE HEK

Оглавление

Laat my tog eenmaal deur die

heinings van jou oë breek,

sodat ek kan weet

of dit vir mý is

vir wie jy wit jasmyne kweek.

Eerste gedigte

Подняться наверх