Читать книгу Eerste gedigte - Antjie Krog - Страница 8
На сайте Литреса книга снята с продажи.
BLARE
ОглавлениеRoer jou voete deur die droë blare
roer hulle
roer hulle
want ruik jy die winter?
hoor jy die ouderdom
sien jy die rou roep van alles wat sterf?
O roer tog jou voete deur die blare
roer hulle
roer hulle.